These podcasts were found on http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp. Just type the name of the practitioner (Susan van Niekerk or Sorika de Swardt) or the topic you want to hear about into the search engine and it will list all the radio interviews we had on Geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 5 September 2017
Dinsdag 5 September 2017
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die gevare van alkohol, soos fetale-alkoholsindroom.
Laai Af (34 964KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 1 Augustus 2017
Dinsdag 1 Augustus 2017
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant en maatskaplike werker, Sorika de Swardt, oor beter slaaphigiëne sonder pille.
Laai Af (28 790KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 31 Januarie 2017
Dinsdag 31 Januarie 2017
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant en maatskaplikewerker Sorika de Swardt oor hoe om op te hou rook.
Laai Af (36 872KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 10 Januarie 2017
Dinsdag 10 Januarie 2017
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor ‘n positiewe uitkoms vir verslawing.
Laai Af (34 795KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 20 Desember 2016
Dinsdag 20 Desember 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Sorika de Swardt oor verantwoordelike alkoholgebruik in die feesseisoen. Hulle gesels ook oor die wettige limiet en ander opsies as om te bestuur onder die invloed.
Laai Af (36 056KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 22 November 2016
Dinsdag 22 November 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Esta. Sy vertel haar storie van hoop, en van haar pad as 'n substansverslaafde. Susan van Niekerk van Elim Kliniek gesels saam.
Laai Af (32 119KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 1 Novemer 2016
Dinsdag 1 November 2016
Christelle Webb-Joubert praat met Sorika de Swardt van Elim-kliniek oor die uitwerking van stimulante soos cat, tik en kokaïne op fisiese- en geestesgesondheid.
Laai Af (34 624KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 4 Oktober 2016
Dinsdag 4 Oktober 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor dobbelverslawing.
Laai Af (37 933KB) | Teken in met iTunes | Luister
Seks en jy 2 September 2016
Vrydag 2 September 2016
“Die jongste pornografie-verslaafde wat ek al gesien het was 7 jaar oud,” aldus verslawingsspesialis Sorika de Swardt. De Swardt en seksuoloog dr. Elmari Mulder-Craig bespreek die impak wat hierdie vernietegende verslawing op mense en hulle verhoudings.
Laai Af (34 704KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 26 Julie 2016
Dinsdag 26 Julie 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor aanlynpornografie, sosiale media, digitale verslawing en sexting. Hoe hou jy jou kind veilig aanlyn?
Laai Af (34 458KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 31 Mei 2016
Dinsdag 31 Mei 2016
In Geestesgesondheid gesels Christelle Webb-Joubert met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor verslawing - die najaag van intensiteit instede van intimiteit.
Laai Af (36 167KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 10 Mei 2016
Dinsdag 10 Mei 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor hoe om met jou lewe aan te gaan en die wêreld weer in die oë te kyk ná verslawing.
Laai Af (34 268KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 12 April 2016
Dinsdag 12 April 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor ko-afhanklikheid. Offer jy jou menswees op ter wille van iemand anders?
Laai Af (25 105KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 1 Maart 2016
Dinsdag 1 Maart 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die nuwe gesig van verslawing.
Laai Af (25 453KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 2 Februarie 2016
Dinsdag 2 Februarie 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor mense wat slagoffers van hulle probleme is.
Laai Af (26 158KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 6 Januarie 2016
Dinsdag 5 Januarie 2016
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor die hantering van verlies.
Laai Af (26 331KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 15 Desember 2015
Dinsdag 15 Desember 2015
Christelle Webb-Joubert gesels oor selfbesering vir selfoorlewing met Sorika de Swardt van Elimkliniek.
Laai Af (24 155KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 17 November 2015
Dinsdag 17 November 2015
Renske Jacobs gesels met Susan van Niekerk van die Elimkliniek oor probleemsituasies wat mense se lewenskwaliteit verlaag, soos depressie, afhanklikheid en familieverhoudings.
Laai Af (31 372KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 27 Oktober 2015
Dinsdag 27 Oktober 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor kos - wanneer te veel nie genoeg is nie.
Laai Af (26 296KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 6 Oktober 2015
Dinsdag 6 Oktober 2015
Christelle Webb-Joubert praat met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor alkoholgebruik onder minderjariges.
Laai Af (24 562KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 1 September 2015
Dinsdag 1 September 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor die effek van pornografie op verhoudings.
Laai Af (27 415KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 11 Augustus 2015
Dinsdag 11 Augustus 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor selfwaarde. Is dit jou vriend of vyand?
Laai Af (25 082KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 23 Junie 2015
Dinsdag 23 Junie 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor ko-afhanklikheid. Neem jy verantwoordelikheid vir ander, ten koste van jouself?
Laai Af (25 778KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 2 Junie 2015
Dinsdag 2 Junie 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor obsessiewe liefde.
Laai Af (25 046KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 12 Mei 2015
Dinsdag 12 Mei 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor dobbelverslawing.
Laai Af (26 686KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 21 April 2015
Dinsdag 21 April 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elim-kliniek oor die wanopvattings ten opsigte van die herstel van verslawing, en terugvalle.
Laai Af (25 767KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 31 Maart 2015
Dinsdag 31 Maart 2015
Esté Gross gesels met Sorika de Swardt van die Elim-kliniek oor tieners wat skelm drink. Sy vertel ouers hoe om dit te hanteer.
Laai Af (23 249KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 17 Maart 2015
Dinsdag 17 Maart 2015
Watter rol speel suiker en kafeïene in geestesgesondheid? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Sorika de Swardt van die Elim-kliniek.
Laai Af (26 485KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 17 Februarie 2015
Dinsdag 17 Februarie 2015
Verslawing is ‘n siekte wat voortbestaan deur leuens. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met Susan van Niekerk van Elimkliniek.
Laai Af (26 539KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 20 Januarie 2015
Dinsdag 20 Januarie 2015
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor die uitdagings van ‘n verslaafde op die pad van herstel. Kleef daar ‘n stigma aan iemand wat verslaaf was?
Laai Af (25 840KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 23 Desember 2014
Dinsdag 23 Desember 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor verantwoordelike alkoholgebruik oor die feestyd.
Laai Af (28 953KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 9 Desember 2014
Dinsdag 9 Desember 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim-kliniek oor die die verband tussen verslawingsmiddels en geweld teen vroue en kinders.
Laai Af (25 365KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 18 November 2014
Dinsdag 18 November 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor koopverslawing.
Laai Af (25 297KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 11 November 2014
Dinsdag 11 November 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elim-kliniek oor die impak wat ouers se verslawing op hulle kinders het.
Laai Af (24 994KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 21 Oktober 2014
Dinsdag 21 Oktober 2014
Die herstel van verslawing is nie ‘n reguit pad nie. Hoe gemaak met terugvalle? Christelle Webb-Joubert praat met Susan van Niekerk van Elim kliniek.
Laai Af (26 048KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 7 Oktober 2014
Dinsdag 7 Oktober 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elimkliniek oor internetverslawing.
Laai Af (25 455KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 23 September 2014
Dinsdag 23 September 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van die Elimkliniek oor dagga en of dit werklik gevaarlik is.
Laai Af (25 985KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 9 September 2014
Dinsdag 9 September 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elimkliniek oor watter faktore bydra tot ‘n positiewe prognose in die geval van ‘n verslawingsprobleem.
Laai Af (26 850KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 19 Augustus 2014
Dinsdag 19 Augustus 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant Sorika de Swardt van die Elim Kliniek oor verslawing aan medikasie.
Laai Af (26 086KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 5 Augustus 2014
Dinsdag 5 Augustus 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van die Elim Kliniek oor die verskillende fasette van die herstel van ‘n afhankilikheidsprobleem.
Laai Af (25 188KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 22 Julie 2014
Dinsdag 22 Julie 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elimkliniek oor dobbelverslawing.
Laai Af (22 659KB) | Teken in met iTunes | Luister
Geestesgesondheid 8 Julie 2014
Dinsdag 8 Julie 2014
Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die verwantskap tussen verslawingsmiddels en geestesgesondheidsprobleme.